Saara Kuugongelwa

Saara Kuugongelwa
Saara Kuugongelwa
Saara Kuugongelwa tydens haar inhuldiging as eerste minister in 2015

Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Maart 2015
Vise Netumbo Nandi-Ndaitwah (2015–2024)
vakant
President Hage Geingob (2015–2024)
Nangolo Mbumba (2024–hede)
Voorafgegaan deur Hage Geingob

Minister van Finansies
Ampstermyn
2003 – 21 Maart 2015
President Sam Nujoma (2003–2005)
Hifikepunye Pohamba (2005–2015)
Eerste minister Theo-Ben Gurirab (2002–2005)
Nahas Angula (2005–2012)
Voorafgegaan deur Nangolo Mbumba
Opgevolg deur Calle Schlettwein

Persoonlike besonderhede
Gebore 12 Oktober 1967 (1967-10-12)
Ovamboland, Suidwes-Afrika (nou Namibië)
Politieke party SWAPO
Alma mater Lincoln-universiteit, Pennsilvanië

Saara Kuugongelwa-Amadhila (gebore op 10 Oktober 1967) is 'n Namibiese politikus en sedert 2015 die eerste minister van Namibië.[1] Sy het van 2003 tot 2915 as die Minister van Finansies gedien.[2] Sy is 'n lid van SWAPO en van Namibië se nasionale vergadering.

  1. (en) Geingob's team takes shape. The Namibian, 11 Maart 2015 [dooie skakel], besoek op 11 Maart 2015
  2. (en) "NID.org". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2011. Besoek op 20 Maart 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search